BEGIN:VCALENDAR
METHOD:PUBLISH
VERSION:2.0
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//NONSGML WPForms//NONSGML Sugar Calendar Feeds v3.11.1//EN
X-WR-CALNAME:Seun (CAF) - Clarens Primary School
X-WR-CALDESC:Clarens Town
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
DTSTART:20251025T053000
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
DTSTART:20251025T053000
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
SUMMARY:Seun (CAF) - Clarens Primary School
DESCRIPTION:Theatre - Seun - [icon name="masks-theater" prefix="fas" sty
 le="solid"]\n\n\n\nIn dié toneelstuk\, wat op die gelyknamige outobiogr
 afie van die skrywer Dana Snyman gegrond is\, vertolk die akteur Wilh
 elm van der Walt ‘n hoofstuk in Dana se lewensverhaal waaroor hy lank
  nie gepraat het nie: sy ervaring tydens 1980’s. Dit is die tyd van PW
  Botha se vinger\, die Voëlvry-toer\, AWB-saamtrekke\, onderhandelinge 
 en die laaste dae van militêre diensplig. Dana word oneervol uit die we
 ermag ontslaan\, maar eers word hy in “Saal 24” opgeneem.\n\nDie een
 manstuk is ‘n intieme blik op Dana se lewe tydens die doodsnikke van 
 n politieke stelsel\, oor manlikheid en oor eer\, en oor die liefde wa
 t uiteindelik alles oorwin.\n\nDie verhoogstuk is deur Johann Smith ge
 skryf\, Nico Scheepers behartig die regie en Leftfoot Theatre Producti
 ons is die vervaardiger. SEUN ryg oor die laaste jaar toneelpryse in. Di
 e stuk wen vyf toekennings by Momentum Aardklop en word as die wenner va
 n die Woordtrofee vir die beste eenpersoonsvertoning by die Toyota Stell
 enbosch Woordfees aangewys.\n\nMoontlik gemaak deur Innibos en Nati\n\nO
 uderdomsbeperking: 13+\n\nKaartjienota: Kos en drankies sal op eie koste
  beskikbaar wees.\n\n\nTickets: R220\n\n\nSee the full Clarens Arts Fest
 ival programme here: https://clarensartsfestival.co.za/programme/
URL;VALUE=URI:https://clarens.town/events/seun-caf2026/
UID:urn:uuid:39dba2f9-aadc-44d2-b72e-02ad2996a833
STATUS:CONFIRMED
ORGANIZER:
DTSTAMP:20260722T120954Z
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260425T173000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260425T190000
LOCATION:Malherbe St
END:VEVENT
END:VCALENDAR