Musiek teater – Ingrid: ‘n Vlam in die Sneeu

Dié teater- en musiekproduksie (gegrond op die boek Vlam in die sneeu) neem jou op ’n reis deur die geheime en ongesensuurde liefdesbriewe van die digter Ingrid Jonker en die skrywer André P. Brink. Met Lizelle Pike as Ingrid Jonker en Chani Jonker agter die klavier, is dit ‘n viering van Ingrid se lewe − ’n vrou wie se woorde die wêreld getroos het, selfs al het haar eie hart gebreek.

Ouderdomsbeperking: 16+

Kaartjienota: Drankies is op eie koste beskikbaar

Kaartjies: R200

See the full Clarens Arts Festival programme here: https://clarensartsfestival.co.za/programme/